Laerskool Helderkuin was in 'n bevoorregte posisie om netbalballe aan
Laerskool Claremont te skenk. Ons was hartlik ontvang deur Mnr. Marx, die
skoolhoof. Hy sê, ons kom of ons gestuur is, want sy netbaldames het ‘n
lysie van benodighede op sy tafel kom sit en een behoefte was balle! Die regte
tyd op die regt plek, God se Genade is groot!
No comments:
Post a Comment