Thursday 20 March 2014

Laerskool Helderkruin

Die Chillies (Helderkruin se 1ste span) het Vrydag 14 Maart uitgehaal en gewys toe hul tweede geëindig het in Hoërskool Noordheuwel se jaarlikse toernooi vir die omliggende Laerskole se o/13 spanne.  Jani van Biljon is ook aangewys as die beste Hulpdoel vir die dag.




No comments:

Post a Comment