Tuesday 18 March 2014

Laerskool Roodekrans is Tops

Roodekrans het deelgeneem aan 'n Netbaltoernooi by Noordheuwel.  Uit tien skole het hulle eerste geeindig.
Hulle het ook 'n klomp individuele prestasies verower.  Baie geluk aan die volgende dogters:

*  Chenelle Abraham - Beste doel van die dag asook beste speelster van die toernooi.
*  Ruzaan van Aswegen - Beste AV van die dag.
*  Tammy Carney - Beste V van die dag.
*  Bronwyn Kitching - Beste HV van die dag.


IMG_0682.JPG
IMG_0831.JPG
IMG_0829.JPG
IMG_0834.JPG
IMG_0835.JPG
IMG_0837.JPG
IMG_0839.JPG
538031_229677097222560_56722035_n.jpg
1891178_10152028206913437_1260564723_n.jpg
1972305_229676253889311_100616459_n.jpg
1978638_229676573889279_553762932_n.jpg

No comments:

Post a Comment