Wednesday 23 April 2014

Roodekrans - Uitslae van Gauteng Proewe
 
'n Foto van Roodekrans se dogters wat deurgedring het na die GAUTENG Proewe.  Baie geluk met hierdie prestasie dogters.
 
AGTER: Amor Oosthuizen, Tammy Carney, Chenelle Abraham, Bronwyn Kitching, Nicole Bergsma
 
VOOR: Esti du Toit, Lizandri Maritz, Chanique Stander, Dane Roets, Anja van Heerden, Sazkia Hall
 
 

No comments:

Post a Comment